Damus

Recent Notes

note1cv42n...
Bitcoin Consult profile picture
Hy gebruik a dehidreer. Vleis is gou uit gedroog so ek dink nie dit sal vrot nie. Maar jy kry nie die dik stukke wat kan dan gesny word. Ook nooit biltong met rosemary gehad, ek dink dit kan dalk lekker smaak.